gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

Mari & Stefan by Simondium Country Lodge

Sjoe, hierdie troue was een vir die boeke! Lieflike groot familie troue van Mari & Stefan wat plaasgevind het in die ongelooflike tuine en onthaalsaal van Simondium Country Lodge.
Die ‘secret garden’ groen tema was hierdie jaar ‘n wonderlijke modegier waarin groen natuurlike blare en teksture die tafels versier het met hangende strukture om die ruimte in die dak met die tafels te trou.
Ons het dit vreeslik geniet om die dekor en blomme vir hulle groot troue te skep.

Ons het lekker gespeel met keuses in tafelname, wat met lazer gesny is en in die lug of op die tafels hulle tema deurgevoeg het. Vloot-Blou en groen is mooi pasmaats, en het die bietjie goud en koper bymekaar getrek.
Ons hoop julle geniet die fotos saam met ons!
dscf8753

dscf8820

dscf8884

dscf9012

dscf9331

dscf9387

dscf9408

dscf0695

dscf0608

dscf0559

dscf0479

dscf0731

dscf8661

dscf8672

dscf8674

dscf8677

dscf8684

dscf8685

dscf8686

dscf8690

dscf8694

dscf8680

dscf8662

dscf8659

dscf8695

dscf8696

dscf8707

dscf8729

dscf0999

dscf0285

dscf0305

dscf1214
Baie dankte aan die volgende verskaffers:
Venue en spyseniering | Simondium Country Lodge
Koordinering op die dag | Haneke van Simondium Country Lodge
Fotograaf | Christelles Rall
Trourok | Rene H Couture
DJ | Compact Sound
Band | Francois Haasbroek & Band
Trou-koek | bruid se pa – O’Koek
Dekor, blomme en hangende strukture | CreativeNook
Ekstra dekor items | bruid se ma
Linne | Tablecloth Hiring
Tafels | Downings

, , , , ,

No comments yet.

Leave a Reply