Leandré +Christopher | Die Woud
Hierdie was 'n troue baie na aan my hart! Toe Leandré (Die Woud se fenomenale venue manager) my vra om haar troue se dekor & blomme te doen, was die eerste antwoord ASSEBLIEF! Dit was vir my so wonderlik om…

Wie sou nou ooit kon dink, dat toe Suzaan + Wybrand hulle troue begin beplan het, vir die 7de Julie 2018 dat dit 'n perfekte Somersdag van 24 grade sou uitdraai! Op hierdie wonderlike Wintersdag het Suzaan + Wybrand, beste…