skip to Main Content

Retha & Renico- Riebeek Wes troue

Dit was vir ons so ‘n wonderlike voorreg om vir Retha & Renico so bietjie beter te leer ken! Sulke plat op die aarde, mense mense! Van die eerste ontmoeting wou Retha ietsie eenvoudigs he, met wilde veldblomme. Soos die jaar gevorder het, het ons met koper elementen in hulle decor begin speel, so ook die geometriese vorms bygevoeg en die Edison bulb beligting met hangende strukture, om Renico se liefde vir meer moderne beligting (hulle styl) beter te reflekteer.

Baie dankie aan die volgende diensteverskaffers:
Fotos | MVR Film
Trourok | Robyn Roberts
Spyseniering | Malitha Joubert
Dekor, blommestillering & beligting | CreativeNook
Makeup | Sulene Swanepoel
Onthaal | Groenrivier, Riebeek-Wes

Leave a Reply

Back To Top